Hierdie is my eerste post vir hierdie jaar en ek wou al klomp keer iets skryf maar niks het my nog rerig so ge-motivate soos Mugabe nie. [ P.S dankie vir al die kersfees wense en nuwejaar's voorspoed
] Ek hoor vandag op die nuus “Mugabe has stepped up it’s criticism of the opposition”. Wtf? Hoeveel meer kan die ou nou nog werklik “step up”? Pleks “wake up” hy. Cholera epidemie ring any bells?
Maar jy moet hom actually commend vir sy behaviour, nie die slegte en crap besluite wat hy maak nie, maar dat hy die guts het om net aan te gaan. Want as jy nou kyk, wie keer hom?
SADEC? Nah. Hulle like net vergaderings hou. Ek wonder of hulle enige iets al achieve het behalwe om n laughing stock van hulle self te maak.
Suid Afrika? Nah. Ons het so baie surplus geld lyk dit vir my dat ons dit kan weggee aan n land wie se ekonomie met n inflasie van 2 miljoen percent sit. Is daai geld n lening en if so, hoe lank gaan zimbabwe vat ( as hulle weer op hulle voete is, if ever, ) om dit terug te betaal? Die geld is toe nie oorhandig nie, maar dit sal slegs gebeur as daar n “government of unity” is. Logic sê vir my die volgende: As R300 miljoen en 4 maande se samespreking nie ’n government of unity kan teweeg bring nie, sal niks doen nie. Btw, ons regering het ook genoem dat hulle nie militêre aksies oorweeg teen hom nie.
Die U.N? Rofl. Wat se power het die U.N al gewys? Hulle flex political muscle met sanctions en travel restrictions. Tip vir die U.N: Hoekom sal mugabe na sucky koue plekke soos Europa wil gaan as hy Singapore en Honk Kong kan frequent? Maybe moet die U.N hulle finger uittrek en dink aan military intervention. Lyk my dis al wat die krisis sal oplos.
Amerika en Brittanje. Nah. Daai twee lande het nou basically Mugabe se “middle east” en “axis of evil” geword. Hy flame hulle elke kans wat hy het, brand hulle leaders idiots en nog steeds sit hy in power en lag vir hulle. Twee van die sterkste nasies op aarde word deur n bankrupt afrika staat met GEEN invloed enige plek nie, geen military power whatsoever nie, die bird geflip. Actually heel snaaks.
So, in conclusion. Ek is nie net gatvol vir Mugabe nie, ek is gatvol vir al die supposed mediators, groepe, leiers en almal wat nie die brains of balls het om die ou net te wil stop nie. Clearly help praat nie.
WT….
Wrath jong Mugabe moet nou maar sy “pie” vat en waai ……. Ek kry daardie mense so jammer!
Hey Wrath
Lekker om te sien jy blog weer!
Ja jong al genade is om die dierasie te ‘snipe’
Almal lei behalwe hy!!
Lekker dag!