Archive for September, 2007

melancholy.

a gloomy state of mind, esp. when habitual or prolonged; depression. dis n goeie woord om rond te gooi, klink baie better as depro, moeg, gatvol etc etc. vir mense wat nie aan depressie ly nie, is dit moeilik om te verstaan hoe jy moet voel. tot jy self daarso was is dit nie maklik om met iemand te praat oor hoe jy voel nie, en baie mense maak dit af as “een van daai dae”.

glo my vry, dis nie net een van daai dae nie, jy tuimel af in hopeloosheid, jy sien nie n uitkom kans nie, no matter how you play it it always ends with you failing. En om oor dit te praat is nie maklik nie, hoe vertel jy vir mense wat skaars tyd het vir n gespreek jou lewe is besig om uit mekaar te val en dat jy nie meer kans sien nie? die gejaag na better dinge in vandag se lewe is vinnig. snel. haastig is die nuwe trend. soos globalwarming is daar n “global depression” wat baie mense beet het. die vicious circle. die nuwe generasie se drugs is anti-depressants en kalmeer medisyne, ons escape na day-spa’s toe om weg te kom van als af, maar ons kom terug na dit vir nog. suckers vir punishment. lambs to the slaugther.

maybe ken jy so iemand, maybe is jy so iemand. watookal die situasie mag wees, dink bietjie jouself in so persoon se skoene in en imagine hoe dit sal voel as jou lewe skielik inmekaar val.

dis my chirp vir dag. 🙂